Dienste
Ruhet bied die volgende dienste
...
Afhaal van u geliefde se ligaam
In- of uitstedig
Hantering van wetlike liggaamlike prosedures
Mynwerkers / Verassings
Programontwerp
Blomme / Ruikers
Volpakket / soos aangevra
Orgaan / Weefsel Skenking
Verassing
Stil verassing / Voldiens verassing
Begrafnisdienste
Kerkdiens / Grafdiens / Roudiens
Pastorale Berading
Johann van Eden - 083 660 0899
Opgrawing
Pynlik volgens wet hanteer